Riglyne

15
Mar

Perspektief

NB – Vra kleingroeplede om ‘n pen en boekie (of paar papiere) saam te bring Ysbrekervragie! Vertel van ‘n keer wat jou ouers gesê het jy moet/ mag nie iets […]

01
Mar

Liefde & Waarheid

Ysbrekervragie! Kies een van hierdie 2 vragies kies om te antwoord:Wanneer was die eerste keer wat jy soos ‘n volwassene gevoel het? Wat is die vreemdste plek waar jy al […]

23
Feb

GELDige Redenasies

Week 4: Die “big deal” van afleiding Ysbreker! Kies so 2 mense uit die groep wat elkeen ‘n gedetailleerde storie uit hul lewens, of die storielyn van ‘n fliek vir […]

16
Feb

GELDige Redenasies

Week 3: Die “big deal van beplan Ysbreker! Speel saam en maak jou brein wakker! Jy gaan benodig: ‘n sakkie munte (jy kan altyd net vra dat almal wat munte […]

09
Feb

GELDige Redenasies

Week 2: Die “Big deal” van gee Ysbreker! Kies een van hierdie 2 vragies wat almal moet antwoord! So leer ken ons mekaar NOG beter! Waarop sal jy waarskynlik die […]

02
Feb

GELDige Redenasies

Week 1: Die “big deal” van geld Ysbreker (Mens to mens) Hierdie een kan lekker interessant raak! Haal julle beursies uit en maak seker elkeen in die kleingroep kry een […]

26
Jan

Jy Is Deel Van ‘n Familie

Ysbreker (Mens tot mens) Ag komaan julle, kom ons doen díe een! Ok, jy het toe nie die guts gehad om laas week se ysbreker te doen nie. Te persoonlik […]

21
Jul

Waar Almal Jou Naam Ken

Ysbreker (Mens tot mens) Waaroor in die lewe is jy passievol? As jy kon sou jy dit heeldag wou doen. Lofprysing en aanbidding (Mens tot God) Gebruik die geleentheid om […]

26
May

Pens-en-Pootjies

Sit die gesprek aan die gang: Dink aan iemand wat jou inspireer/geïnspireer het. In watter veld inspireer hulle jou? (bv. sport; toesprake; opvoeding; menseverhoudings; liefdadigheid ens.) Wat dink jy vra/vereis […]

19
May

Het Jy My Waarlik Lief?

Sit die gesprek aan die gang: Vertel van die eerste keer wat jy vir iemand gesê het jy’s lief vir hulle (nie familie nie ;). Het jou verstaan van liefde […]

1 2