Ontdek jou plek bestaan sodat jy jou gawes kan ontleed. Dit help jou om te identifiseer by watter bedieninge jy sal kan betrokke raak om jou natuurlike gawes uit te leef tot eer van die Here. Jy kan net die gawe-ontleding kom doen, of jy kan betrokke raak as ‘n fassiliteerder.
Die bediening behels
Gee Gawe-Ontleding boekies aan gemeentelede en nuwe lidmate wat belangstel
Ontvang boekies terug
Ontleed die gawes
Gee terugvoer aan gemeentelid deur middel van opleiding
Verskaf inligting oor verskillende bedieningsmoontlikhede
Gawes benodig
Organisasie
Kennis
Wysheid
Opleiding
Tyd benodig om betrokke te raak
Neem ‘n halfuur per boekie om die inligting te prosesseer.
Kontak Carina Badenhorst 082 332 0358