LOFDANS BEDIENING
Ons aanbid die Here deur middel van lofdanse. Dit is ‘n kreatiewe, beweeglike vorm van aanbidding. Daar is aparte lofdansgroepe kinders en volwassenes.
Wat die bediening behels
Danse met vlae
Danse met lappe en linte
Danse met mimiek
Danse met sang
Danse met tamboeryne
Gawes benodig
Enige ouderdom tussen 0-100
Artistiese kreatiwiteit, liefde vir musiek en dans
Tyd benodig om betrokke te raak
Ons oefen elke Maandagaand vir ‘n uur.
Ook voorbereidingstyd gedurende ‘n weeksaand (kleedrepitisie) wanneer lofdanse in ‘n erediens gebruik word, asook beskikbaarheid op die betrokke Sondag gedurende die erediens.
Kontak:
(Kinders) Anél Shultze 083 628 8212
(Volwassenes) Terina Swanepoel 082 519 6599